A unique off-grid cabin near Tulbagh


On full moon nights, the slatted “skylight” above the bed creates a magical reflection. Laminate flooring from Build It Wellington Paint and Hardware; Eagle Lighting geodesic pendant lamp; The Beach Bums Boho Throw & Swing; Mr Price Home lantern

Photographs: Greg Cox and provided

Wanneer die wêreld om Hulle ontspoor, raak die Kotze-Normann-gesin kreatief. Kyk net na dié koepelvormige kajuit – hul tweede – op die plaas La Bruyere, buite Tulbagh.

Dié kuierkol was hul besigbly-projek in die 2020-grendeltyd, ‘n spanpoging tussen Danie Kotze in sy vrou, Jenny Normann, hul twee volwasse seuns Thor in Christopher, in dié se lewensmaats, Christine Johnston in Rosa Bishenden-Moon. Christopher, wat ‘n paar jaar in Engeland deurgebring het, woon nou op La Bruyere, waar Danie voltyds boer in Jenny hul gastekothuise in Sunset Dome, die eerste koepelvormige kajuit wat shelle op die plaas gebou het, bestuur. Nadat hy meer as 35 moor plategereis het, Woon Thor deesdae in Kaapstad, waar hy sy aanlynwinkels TenCape Trading and The Beach Bums bedryf.

Subscribe to News24 for just R75 per month to read all of our investigative and in-depth journalism. You can cancel at any time.


Source link

Previous Why the cabin was abandoned (and the attic twist explained)
Next How to Win a KFC Firelog Cabin Getaway